Grobbelaar, Koos

46A Serenata, Wellington, South Africa 

Tel.         021 873 6031      

Cell.        082 800 2571      

eMail.     arina@telkomsa.net

Jacobus Nicolaas Grobbelaar  (Koos) is die distrik Wellington gebore op 23 Januarie 1936  en het in 1952 aan die Wellingtonse Hoër Seunskool  gematrikuleer.  Daarna is ek vir ‘n jaar na die destydse Lugmag Gimnasium toe waarna ek op my plaas Leeurivier geboer het tot my aftrede in 2005.

Ek is al die afgelope 12 jaar besig met die maak van messe.  Fanie le Grange was my mentor.  Wat ek weet van die stokperdjie het ek by hom geleer.  Ek is baie dankbaar dat  ek op hierdie stadium in my lewe myself kan besig hou met so ‘n interessante tydverdryf.

—–o——

CKG-knife-photo-kg1.jpgCKG-knife-photo-kg10.jpgCKG-knife-photo-kg11.jpgCKG-knife-photo-kg2.jpgCKG-knife-photo-kg3.jpgCKG-knife-photo-kg4.jpgCKG-knife-photo-kg5.jpgCKG-knife-photo-kg6.jpgCKG-knife-photo-kg7.jpgCKG-knife-photo-kg8.jpgCKG-knife-photo-kg9.jpg