Wiid, Eben

SAAO Huis No 4, P O Box 149, Sutherland, 6920, South Africa      

Tel.         023 571 1205      

Cell.        079 899 3763      

eMail.     eben.wiid@gmail.com

Ek is tans werksaam by SALT by die sterrewag in Sutherland. My belangstelling vir messe het begin met ‘n paar messe wat ek en my pa gemaak het toe ek op skool was met ons beperkte kennis op daardie stadium. ‘n Paar jaar later het ek vir Albert, Fanie en Neels ontmoet en hulle het my in die regte rigting gewys en ek het ongelooflik baie geleer by die manne wat meesters is in alles wat hulle aanpak. Ek gebruik so ver ek kan my eie damascus op my messe en glo vas in RWL34 vir my vlekvrye messe. My tempo is nie baie vinnig nie maar die eindproduk is die moeite werd om te wag voor!

—–o—–

CKG-knife-photo-ew1.jpgCKG-knife-photo-ew2.jpgCKG-knife-photo-ew3.jpgCKG-knife-photo-ew4.jpgCKG-knife-photo-ew5.jpgCKG-knife-photo-ew6.jpgCKG-knife-photo-ew7.jpg